
Ouers, AgriSeker wil jou kind (onder die ouderdom van 18 jaar) se kreatiwiteit sien! Hulle moet die AgriSeker-logo opkikker met bykomende elemente om hul tiende verjaardag uit te beeld vir 'n kans om een van vyf Takealot-koopbewyse ter waarde van R3 000 elk te wen.
Druk eenvoudig die AgriSeker-logo op die inkleurprent onder uit sodat jou kind dit kan inkleur en elemente byvoeg in hul eie styl. Laai dit dan op met jou besonderhede op die vorm onder.
Die Good Morning Breakfast skakel jou dalk tussen 12 en 16 Mei 2025 om jou een van ons gelukkige wenners te maak!
B’s en V’s geld.
Als moontlik gemaak deur AgriSeker – ’n volhoubare en invloedryke rolspeler die afgelope 10 jaar in die oesversekeringsmark.
Wat maak AgriSeker anders? Dis die verhoudings. Die bande met agente, die vertroue van kliënte – dis iets wat oor tyd opgebou is. AgriSeker is nie net ’n naam nie, dis ’n span op die grond wat weet wat hulle doen... en mense weet hulle kan op hulle staatmaak. Vir betroubare oesversekering – kies AgriSeker, jou vennoot in die landboubedryf! Besoek agriseker.co.za.
AgriSeker is 'n gemagtigde FDV, onderskryf deur Land Bank Versekeringsmaatskappy.
B’s enV’s geld.